Het Rusland dalk ‘n hou-vas op Zuma

‘n Hooggeplaaste Russiese afvaardiging het skynbaar met Jacob Zuma ‘n ontmoeting gehad het voor die jongste kabinetskommeling. Die ontmoeting sou plaasvind om aan Zuma opdrag te gee om te verseker dat die multimiljard rand dollar kernooreenkoms met Rusland kan deurgaan. Mahlobo se aanstelling as energie minister was waarskynlik ook op aandrang van Rusland. Zuma moet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ʼn Swart Maandag veldtog teen Zuma om ontevredenheid uit te spreek word aangekondig

“Ons siele is nie te koop nie.” Dít is die boodskap van die sogenaamde #BlackMonday-veldtog waardeur daar ʼn beroep op Suid-Afrikaners gedoen word om vandag swart aan te trek om hul ʼn Swart Maandag veldtog teen Zuma om ontevredenheid uit te spreek word aangekondig oor pres. Jacob Zuma se omstrede kabinetskommeling te demonstreer. Die veldtog […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verbode Waarheid 6: Duitsland EN Rusland val Pole aan, Blitzkrieg, Hitler soek Vrede maar Churchill soek nog oorlog

Duitsland EN Rusland val Pole aan en Rusland neem die oostelike helfte van Pole oor. Engeland en Frankryk verklaar oorlog teen Duitsland maar nie teen Rusland nie. Binne 6 weke, bring die Blitzkrieg Hitler op die oewers van Frankryk, waar hy die Britte 2 dae gun om veilig te ontruim. Hitler versoek vrede en wil […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!