Premier van Noordwes teer nog steeds op belastingbetalers se geld na bedanking en skorsing

Supra Mahulamphelo het bedank as premier van Noordwes na beskuldigings van korrupsie en wanadministrasie maar hy bly volgens die ANC aan as lid van die provinsiale wetgewer en sal steeds salaris ontvang.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tradisionele leiers in SA word mildelik vergoed met belastingbetalers se geld

Zuma het al weer  ’n salarisverhoging vir tradisionele leiers, konings en koninginne goedgekeur wat deur die ANC regime gesubsidieer word. Bogenoemde inligting het onlangs in die staatskoerant verskyn.  Daar word gestipuleer dat tradisionele leiers  ’n salarisaanpassing van tussen 4,5% en 8% vir die 2018 finansiële jaar sal ontvang waarvoor die belastingbetalers moet opdok. ʼn Koning/koningin sal […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SABC staak oor lone – sekere dienste word nie gelewer soos RSG se verkeersverlae

Die staking by die SABC het reeds daartoe gelei dat sekere dienste nie meer gelewer kan word nie. Op die Afrikaanse radiodiens, RSG, kon verkeersverslae reeds nie meer uitgesaai word nie omdat die oggend aktualiteitsprogram met minder mense moes klaarkom as gevolg van die staking. SABC personeel se vakbonde het gedreig dat daar geen dekking […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!