Ontbloot – Top polisie steel miljoene

OPOD, die Onafhanklike Polisie Ondersoek Direktoraad wat optree as die waghond vir die polisie, het ‘n kas wurms oopgevlek wat toon dat die SAPD tot 3000% meer betaal het vir forensiese toerusting as wat die markwaarde was. Die vinger wys na die vorige nasionale polisiekommissaris, Khomotso Phahlane, sy familie en verskeie senior offisiere in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Talle SAPD misdaad intelligensie personeel sonder sekerheidsklaring

Dit het bekend geword dat bykans driekwart van die polisie se misdaad intelligensie personeel nie sekerheidsklaring het nie. Drie SAPD generaals het nie klaring ontvang nie terwyl ‘n verdere 12 se klarings verval het. Daarbenewens het 152 generaals en brigadiers nie aansoek gedoen vir klaring nie en meer as 1 300 werkgewers se klaring het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

29 vas ná konflik tussen Uber-bestuurders en taxibestuurders naby OR Tambo Internasionale Lughawe

Altesaam 29 verdagtes is in hegtenis geneem nadat taxibestuurders Vrydagoggend paaie naby die OR Tambo Internasionale Lughawe versper het. Kobeli Mokheseng, woordvoerder van die Ekurhuleni Metropolisie (EMPD), het aan die media gesê die 29 verdagtes is in samewerking met die SAPD in hegtenis geneem op aanklagte van openbare geweld en obstruksie van verkeer. Hulle is na […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Aanstelling van SAPD offisiere in spervuur

Die hoof van die bestuur, misdaad en regsafdeling van die Instituut van Sekekerheid Studies (ISS) het in ‘n persverklaring bevestig wat Die Vryburger menige kere aangeraak het nl, dat leiers in die SAPD aangestel word ten spyte van hul onvermoë om hul werk te verrig. Gareth Newman van die ISS sê dat ‘n polisiekommissaris nie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mbalula aan polisie: ‘Julle moet beter skiet’

Fikile Mbalula, minister van polisie, het lede van die SAPD gemaan om deurentyd aan hul vaardighede en doeltreffendheid te werk. “Julle moet verbeter, insluitend jul skietvermoë. Julle moenie mis skiet nie. Kom kyk na my as ek skiet, ek skiet nie mis nie. Ek skiet reguit en baie, baie vinnig. Ek kan terselfdertyd skiet en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Waarnemende hoof van misdaadinligting se matrieksertifikaat glo vals

‘n Nuwe waarnemende streekskommissaris van die afdeling: misdaadinligting is met onmiddellike ingang aangestel, volgens ‘n verklaring wat die SA Polisiediens gister uitgereik het. Sy naam is majoor-genaarl King Bhoyi Ngcobo en hy is ‘n vorige hoof van president Zuma se lyfwagte, asook hoof van die BBP-beskermingseenheid. Vroeër vanjaar is Ngcobo egter daarvan beskuldig dat hy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Was die wapen wat jy ingehandig het, rêrig vernietig? Doen aansoek vir nog een en vind uit…

Was die wapen wat jy gekul is om in te handig meer as ‘n dekade terug, rêrig vernietig? Doen aansoek vir ‘n nuwe een en vind sommer gou uit… As jy jou wapen ingegee het vir vernietiging by SAPD- maak seker dit is wel vernietig! Dit kan nog op jou naam wees. Moet nie op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!