Hier kom dit nou – DA steun EFF in Sasolburg

Die DA het ‘n nominasie ten gunste van hulleself deur die VF Plus van die hand gewys om eerder ‘n nominasie van die EFF te steun in die Metsimaholo munisipaliteit, wat Sasolburg insluit. Wouter Wessels, VF Plus-LP en onderleier in die Vrystaat, sê dit is betreurenswaardig dat die DA gekies het om as tweede grootste […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

EFF en die SAKP se Rooi Koalisie sneuwel in Sasolburg distrik

Die sogenaamde Rooi Koalisie het gesneuwel nog voordat dit kon begin, en nou is die moontlike koalisievennote behoorlik die duiwel in vir mekaar. Nadat die verkiesing in die Metsimaholo munisipaliteit (Sasolburg en omstreke) op ‘n dooiepunt uitgeloop het, het die EFF en die SAKP gepoog om ‘n sogenaamde Rooi Koalisie te vorm. Die koalisie het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kliniek in Sasolburg na Kubaanse terroris vernoem

Dit is onaanvaarbaar dat ‘n plek waar mense gesond gemaak moet word, vernoem word na ‘n persoon wat vir sy gewelddadigheid onthou word, sê Wouter Wessels, VF Plus-LPW vir die Vrystaat. Mnr. Wessels het gereageer op die aankondiging dat ‘n kliniek in Sasolburg na die Kubaanse oorlogstiran, Ché Guevara vernoem word. Volgens Wessels was Guevara […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!