Verdagte vas oor Schoenmakerskop-moorde

‘n Man sal Maandag vir die dubbele moord van ’n paartjie van Schoenmakerskop in die hof in Port Elizabeth verskyn, asook vir die moord op die opsigter van die Forest Hill-begraafplaas. Inwoners van Port Elizabeth was einde September geruk deur dié twee aanvalle wat drie dae uitmekaar gebeur het. ’n 21-jarige man wat Woensdagmiddag in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde egpaar van Port Elizabeth word wreedaardig aangerand tydens huisroof

Die gemeenskap van Schoenmakerskop in Port Elizabeth is geskok nadat ’n bejaarde egpaar Dinsdag in die middernagtelike ure in hul huis in Marinerylaan in ’n huisroof wreed aangerand is. Volgens ’n woordvoerder van die polisie, kol. Priscilla Naidu, is die 76-jarige man op die toneel dood nadat hy in die gesig geskiet is. Sy lewensmaat, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!