Klant onthuts oor kamera in Edgars aantrekhokkie – Oeps!!

Eers nadat sy haar kaal uitgetrek het in Edgars se aantrekhokkie, het Zelda Bal (47) van Brackenfell die kamera se oog in die spieël sien weerkaats. Sy het toe omgedraai en ’n sekuriteitskamera teen die dak van die vertrek gesien waarin die aantrekhokkies van dié klerewinkel in ’n bekende winkelsentrum in Bellville is. Die sferiese […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!