VVK – Verkiesing om ‘n nuwe Volksraad te verkies kan dalk nog vanjaar plaasvind.

‘n Verkiesing om ‘n nuwe Volksraad te verkies, kan moontlik nog selfs vanjaar plaasvind. Die aankondiging is die naweek gemaak deur die voorsitter van die Volksraad Verkiesingskommissie (VVK), mnr. Paul Kruger, gemaak by die openbare vergadering by Paardekraal in Krugersdorp. Mnr. Kruger het daarop gewys dat so ‘n verkiesing baie duur is en dat hulle […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Andre Visagie – Is die Verlossing van die Slawerny van die Boerevolk nou in sig?

SAUK Aktueel Andre Visagie Selfbeskikking 27 Okt 2015 Opname van Andre Visagie oor Selfbeskikking deel 1, ons gaan aan met deel 2 daarna.  Nou vir deel 2 maar kom ons hoor eers wat sê Frans Cronje (SA Instituut van Rasseverhoudinge) Artikel Die ANC is pylreguit op pad na ‘n Kommunistiese staatsbestel waarin ons volk en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Nuus Brokkies en Sosiale Media Kommentaar oor Selfbeskikking

Brokkies Nuus en opinies op Sosiale media oor Selfbeskikkig Wat sê die mense? Artikel 1 Uitgerekte NUM Staking kan Weer tot Moontlike Beurtkrag Lei Suid-Afrikaanse inwoners het vir die afgelope paar maande weer gewoond geraak aan die lewe sonder beurtkrag, maar as die jongste staking in die land uitgerek word, kan dit dalk weer ’n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sit ons en giggel na Trevor Noah op TV wyl die huis om ons afbrand, of gaan ons self die brand blus?

Brokkies nuus en Selfbeskikking Ons kyk na die Nuus en sosiale media en propaganda rakende anargie en revolusie vier hoogty, Plaasmoorde en aanvalle en ander misdade neem toe, verwoesting en plundering is regoor die land. Die Land is aan die brand. Misdaadvoorkoming glo nie polisie se verantwoordelikheid! Die Polisie Minister, Nathi Nhleko, het hierdie juweeltjie kwytgeraak […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!