Johan Pienaar se vertrapping van die ou landsvlag by Stellenbosch Woordfees

Dit is opvallend dat ene Johan Pienaar se (verwerplike) optrede by die Woordfees op Stellenbosch om die ou landsvlag (die Oranje Blanje Blou) op die sypaadjie te gooi sodat die publiek dit kan vertrap, saamloop met die Mandela Stigting se aansoek by die Gelykheidshof dat die vertoon van dié vlag as haatspraak verklaar word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Lede van kabinet druip en kry rommelstatus

Aan die einde van die jaar het dit gewoonte geword dat opposisiepartye die verskillende ministers in die kabinet beoordeel en dan ‘n simbool toeken, Die DA het in sy beoordeling sekere ministers nog redelik goed laat lyk. Die Vryheidsfront Plus het in die evaluering van die ministers vir die 2017-jaar besluit om al die lede […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!