“Diefstal” as gevolg van die droogte in die Wes-Kaap

Boere in die Wes-Kaap word ernstig geraak deur die ergste droogte in 60 jaar. Druiwe produsente in die Olifantsrivier gebied se water kwota is met 80% gesny. Dit beteken dat boere moet besluit watter boorde oorgelaat word aan die droogte en watter benat moet word. Dit het gelei daartoe dat ‘n druiweboer in die omgewing […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Uitvoere van sitrusse begin nou moeilik raak, hoe gaan die Boere die probleem benader??

Die sitrusboere in die Sondagsrivier gebied het gedurende die huidige seisoen gesukkel met hulle uitvoer, en word weerspieël in die daling wat ondervind word. Die nuutste gegewens en skatting toon dat die streek se uitvoer van sitrusvrugte slegs sowat 17 miljoen kartonne gaan wees. Dit verteenwoordig ’n daling van bykans 25% teenoor die uitvoer van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!