Minister van staatsekuriteit by skandaal betrek

Die nuwe minister van staatsekuriteit, Bongani Bongo, is betrek by nog ‘n skandaal. Hy word daarvan beskuldig dat hy advokaat Nththuzela Vanara probeer omkoop het. Vanara is een van die getuies in die parlementêre ondersoek na die staatskaping en sy het die bewerings gemaak in ‘n eedsverklaring wat gerig is aan Baleka Mbete. Mbete het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gauteng se departement van gesondheid het baie geraamtes in kas

Dit raak al hoe duideliker dat dit die plan van Gauteng se departement van gesondheid was om die probleem rondom forensiese personeel onder die mat in te vee en te hoop dat die probleem verdwyn. Die nasionale departement van gesondheid het gister in die parlement erken dat die Gautengse departement van gesondheid wel toegelaat het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

NASPERS se geldmaker maatskapy in Sjina, Tencent, oor die kole getrek vir sexisme

Die Sjinese tegnologie reus Tencent, waarin NASPERS ‘n 34% aandeel het, staar ‘n massiewe teenreaksie in die gesig, ná beeldmateriaal van ‘n ontugtige jaareinde party spel, by een van sy jaarlikse gebeurtenisse, aanlyn uitgelek is wat toon hoe twee vroulike werknemers orale seks simuleer op die verhoog. Die video is erg aanlyn gekritiseer, met baie klem […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!