Binne 5 uur klap skote op 4 verskillende plekke in Gauteng

Paramedici is Woensdagaand ontbied na vier verskillende skietvoorvalle in Gauteng wat binne vyf uur plaasgevind het. Die eerste skietery het om 18:38 in Centurion plaasgevind toe ’n gewapende veiligheidswag (33) beroof en doodgeskiet is. Volgens Netcare911 wie se personeel na die toneel ontbied is, was die wag se patrollievoertuig in ’n veld by Olievenhoutbosch, ’n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Voorman van wildplaas tydens plaasaanval doodgeskiet in Jagersfontein-omgewing, Vrystaat

’n Jong plaasvoorman is Sondagmiddag dood toe hy na bewering tydens ’n inbraak op ’n wildplaas in die Jagersfontein-omgewing in die Vrystaat in die hart geskiet is. Kyle Stols (22), die voorman op ’n wildplaas van Hantari Game Breeders in die Jagersfontein-omgewing, is op die toneel dood. Die wildplaas behoort aan Marius Eksteen, eienaar van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat jy vooraf moet weet om ʼn boef in jou huis te kan skiet – Beskerm die wet die inbreker?

Jy word uit ʼn diep slaap wakker geruk deur jou dogter se bloedstollende gille. Jy gryp jou pistool en kruip suutjies gang af na haar kamer. Jy loer versigtig om die kosyn en sien ʼn man in ʼn balaklawa wat besig is om jou kind teen haar bed met ʼn tou vas te bind. Jou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde diaken trompop by kerk in Brakpan deur rower geskiet

‘n 66-Jarige man is Donderdag by ‘n kerk, waar hy met instandhoudingswerk help, trompop deur ‘n rower geskiet. Dolf Raats, wat ‘n diaken van die kerk is, is tans in ‘n stabiele maar ernstige toestand in ‘n hospitaal. Die voorval het ongeveer 8.30vm by die NG Kerk, Brakpan-Oos, wat op die hoek van Boundaryweg en […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mag jy ’n inbreker in jou huis doodskiet? Ja, maar…

Mag jy ’n inbreker, wat jy in jou huis betrap, summier net doodskiet? Die kort antwoord is: Ja, jy mág ’n inbreker in jou huis skiet en selfs doodskiet. MAAR met dié antwoord saam kom ’n norring regsreëls en regsbeginsels wat ook weer in ’n paar woorde saamgevat kan word: wederregtelikheid en die redelike mens. Philip […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!