Binne 5 uur klap skote op 4 verskillende plekke in Gauteng

Paramedici is Woensdagaand ontbied na vier verskillende skietvoorvalle in Gauteng wat binne vyf uur plaasgevind het. Die eerste skietery het om 18:38 in Centurion plaasgevind toe ’n gewapende veiligheidswag (33) beroof en doodgeskiet is. Volgens Netcare911 wie se personeel na die toneel ontbied is, was die wag se patrollievoertuig in ’n veld by Olievenhoutbosch, ’n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skote klap in Hillbrow-teater in Johannesburg – Een dood, talle beseer

Hy het skaars die gebou verlaat toe hy die skote hoor. “Ek het eers nie gedink dit kom van binne die teater nie. In Hillbrow hoor jy maar gereeld skote – en wie sal in elk geval in ’n teater skiet?” sê Malvin Dube, senior bestuurder van die Hillbrow-teater in Johannesburg. Binne die teater was […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!