Departement van onderwys in Limpopo begroot R50 000 vir oprigting van 1 toilet by skole

R50 000 vir ’n toilet. Dít is wat die departement van onderwys in Limpopo begroot om ’n enkele toilet by skole op te rig. Dié inligting is Woensdag in die hooggeregshof in Polokwane tydens die siviele verhoor oor Michael Komape (5) se dood bekend gemaak. Michael het op 20 Januarie 2014 in ’n vervalle puttoilet […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gautengse LUR vir onderwys,Lesufi dreig opponente

Die beoogde Wysigingswetsontwerp vir Basiese Onderwys kry uit talle geledere die wind van vore, en die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, begin al skoon die teenstanders van die wet te dreig om “nie sy geduld te beproef nie”. Die wet sal vir alle praktiese doeleindes die take en bevoegdhede van skole se beheerliggame oorneem, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuwe wysigingswetsontwerp op die Skolewet kan basiese onderwys vernietig in SA

Die wysigingswetsontwerp op die Skolewet kan vernietigend wees vir basiese onderwys en skole in Suid-Afrika en die VF Plus sal dit op elke manier moontlik in die parlement beveg om toe te sien dat die wysigings ten minste onwerkbaar is, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Die wysigingswetsontwerp is vroeër vandeesmaand in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gauteng-onderwys staar ernstige finansiële krisis in gesig

Die Gautengse departement van onderwys word deur ʼn ernstige finansiële krisis in die gesig gestaar. Só het Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in die provinsie, Sondag gesê. Hy het joernaliste by die nuutgeboude Nokuthula LSEN School in Lyndhurst in die noorde van Johannesburg toegespreek. “Ons is onder abnormale finansiële druk. Ons herroep rekenaartablette en slegs […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afrikaanse skole drasties verminder met byna ‘n derde

Afrikaanse skole het vanaf 2002 van 1 814 tot 1 234 in 2016 afgeneem. Dit is ‘n afname van byna ‘n derde. Die erkenning kom van die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga. Sy het egter nie die syfers van voor 2002 nie. Sy beweer die rede hiervoor is weens ʼn ‘groter aanvraag’ van leerlinge […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Neorassisme, wanbestuur, onkundigheid en korrupsie verwoes Suid Afrika

Neo-rassisme en RSA verval saamgestel uit 4 artikels en ‘n klankbaan oor neo-rassisme   Volksmoord die vernietiging van Geskiedenis , Erfenis, Monumente, Standbeelde, Kultuur, Skole en Universiteite,Taal en Godsdiens Nie alleen is ons gedompel in “krag en water krises as gevolg van wanbestuur, onkundigheid en korrupsie nie maar ons stede is besig om heeltemal te […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!