Boere in Suid-Afrika word vir die wolwe gevoer !!

Opinie stuk: Ons sien ‘n duidelike prentjie van ‘n verskroeide aarde beleid wat gevoer word deur die ANC regime. Ons sien hoe misdaad aangemoedig word op plase. Ons sien hoe boere se boorde gestroop word of hulle lewende hawe gesteel of blatant geslag word. Dan is daar plaasmoorde wat buite beheer is, en die ANC […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrou en dogter van Bothaville word oorval deur gewapende rowers

Vyf gewapende mans het ’n vrou en haar dogter Woensdagoggend omstreeks 3:00 in hul huis in Meyerhof, Bothaville, oorval. Die mans het die slot van die toegangshek na die huis gebreek en ’n deur oopgebreek om by die huis in te kom, sê kapt. Stephen Thakeng, ’n polisiewoordvoerder. Rinette Erasmus (42) en haar dogter het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde egpaar wreed aangeval en gemartel op kleinhoewe buite Potchefstroom

ʼn Bejaarde egpaar is Donderdagoggend kaal uitgetrek, aangerand en met kookwater en warm olie gebrand tydens ʼn aanval op ʼn kleinhoewe buite Potchefstroom. Kapt. Mvula Chaka, woordvoerder van die Potchefstroom-polisie, het aan Maroela Media gesê die egpaar is omstreeks 07:30 op ʼn kleinhoewe in die Haaskraal-omgewing oorval. “Twee jong mans het voor die aanval toegang […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Harte en beursies word oopgemaak vir Knysna – maar bereik dit egter die regte eindbestemming?

Die afgelope week het Suid-Afrikaners  hul harte en beursies oopgemaak vir die talle mense wie se lewens deur verwoestende brand in Knysna vernietig is. Honderde inwoners het al hul besittings en selfs hul huise in die brand verloor. Volgens die provinsiale regering was die dodetal gister reeds 9, waarvan een ‘n brandweerman was. Daar is […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!