Burgemeester van Tshwane, Solly Msimanga, oorleef kaping

Die uitvoerende burgemeester van Tshwane, Solly Msimanga, is Saterdag in die vroeë oggendure gekaap nadat hy saam met vriende gaan uiteet het.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Tshwane skryf R400 m. se skuld af in arm gemeenskappe – is dit van toepassing op almal of net aan die voorheen benadeelde groepe?

Die Tshwane-metro het byna R400 miljoen in onverhaalbare skuld afgeskryf. Solly Msimanga, uitvoerende burgemeester, sê deur dié skuld af te skryf voer hy sy belofte uit om die lot van armes in die hoofstad van Suid-Afrika aan te pak. “Nadat ek as burgemeester aangestel is, het ek namens die DA-administrasie belowe om dit te doen. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Herrie in Pta: Sputla wil Solly by OB verkla

’n Voormalige burgemeester van Tshwane gaan die DA-burgemeester en sy administrasie by die openbare beskermer (OB) van onder meer “growwe wanbestuur” verkla. Kgosientso “Sputla” Ramokgopa, voormalige burgemeester van Tshwane en voorsitter van die ANC in die groter Tshwane-streek, het Woensdag vir die eerste keer sy stilte verbreek sedert Solly Msimanga in Augustus verlede jaar die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!