SONBRAND, HITTE-UITPUTTING EN SONSTEEK

1. SONBRAND Sonbrand kom voor wanneer ‘n persoon te lank in die son was en sodoende eerstegraadse brandwonde op gedoen het. Sonbrand word veroorsaak deur twee van die ultraviolet lig frekwensies van die wat die son natuurlk uitstraal, naamlik UVA en UVB. Die gevolge van sonbrand is nie net beperk tot ‘n rooi gebrande vel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!