Dit gons oor gesteelde voertuie in munisipale stoor

Vrede in die Vrystaat is weer in omstredenheid gehul nadat ses splinternuwe gesteelde Range Rovers ter waarde van R9 miljoen in ’n munisipale stoor gevind is. Volgens kapt. S’fiso Nyakane, woordvoerder van die Valke in die Vrystaat, word ’n saak van bedrog ondersoek. Foto’s van die swart Range Rovers doen sedert Dinsdag die ronde op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Swart Maandag-veldtog is gekaap deur fopnuus

Marie-Louise Antoni skryf oor die gewetenlose metodes wat deur Suid-Afrika se ras-ultragroep gebruik is om die land se rassediskoers te verdraai. Ná die brutale moord op ʼn Wes-Kaapse boer, Joubert Conradie van Klapmuts, het ʼn hartroerende videoboodskap van sy vriend Chris Loubser soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei. Loubser, duidelik ontsteld, het op die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAFA sokkerbaas in die sop oor verkragting – #metoo

Danny Jordaan, SAFA sokkerbaas, word daarvan beskuldig dat hy ‘n gewese ANC LP en sangeres 20 jaar gelede verkrag het. Jennifer Ferguson het op sosiale media die beskuldiging gemaak teen Jordaan. Intussen het ‘n tweede vrou Ferguson gekontak wat dieselfde verhaal te vertel het. Jordaan en die sportbase was nie beskikbaar vir kommentaar nie.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Omstrede minister wil sosiale media in SA reguleer

Van die wêreld se top demokratiese lande reguleer hul sosiale media.  Só het David Mahlobo, omstrede minister van staatsveiligheid, gister op ’n inligtingsessie van die kabinet se veiligheidsgroep gereageer op ’n vraag oor “vals narratiewe” wat op sosiale media geskep word. Hy het gesê Suid-Afrika oorweeg dit om sosiale media te reguleer omdat sekere inligting […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

SAUK Nuus Brokkies en Sosiale Media Kommentaar oor Selfbeskikking

Brokkies Nuus en opinies op Sosiale media oor Selfbeskikkig Wat sê die mense? Artikel 1 Uitgerekte NUM Staking kan Weer tot Moontlike Beurtkrag Lei Suid-Afrikaanse inwoners het vir die afgelope paar maande weer gewoond geraak aan die lewe sonder beurtkrag, maar as die jongste staking in die land uitgerek word, kan dit dalk weer ’n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!