Openbare uitsaaier SABC alweer sonder uitvoerende hoof

Skaars in die pos en klaar weer geskors. Dit is die lot van die waarnemende uitvoerende hoof van die SABC, James Aguma. Die waarnemende waarnemende hoof sal nou wees Tseliso Ralitabo, groephoof vir media, tegnologie en infrastruktuur. Skynbaar is die hoofklagte teen hom dat hy nie hard genoeg was teen sy voorganger, die omstrede Hlaudi […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA Se Sous Trein Is Ook Maar Redelik Op Spoed

Ook die DA is skynbaar nie ongevoelig om die soustrein te laat loop nie. Dit het duidelik geword in Johannesburg, waar die DA in beheer is en Herman Mashaba as burgemeester aangewys het. Nadat opposisiepartye die saak uitgesnuffel het en openbaar gemaak het, was Mashaba genoodsaak om ‘n besluit van hom om te keer. Mashaba […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Politieke ontleder verklaar radikale ekonomiese transformasie as ʼn plundermeganisme

Dit is maklik vir die ontwerpers en toepassers van radikale ekonomiese transformasie (RET) om kritiek daarop uit wit geledere af te skiet. Koppel dit net aan ʼn begeerte om wit bevoorregting en oorheersing in stand te hou (ongeag of hierdie drang werklik by die kritici bestaan), voeg ʼn uitdruklike of sydelingse beskuldiging daarby oor rassisme, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geweld vlam op in Zeerust – onluste in SA duur voort

Sewe mense is Maandag in Zeerust in die Noordwes-provinsie gearresteer ná ‘n gewelddadige protes optog. Dit is bevestig deur die polisiewoordvoerder, Sabata Mokgwabone. Onluste het uitbreek in die Itireleng-lokasie. Al sewe van die verdagtes wat gearresteer is, is swart vroue. Volgens die DA se verklaring, is lokasie-inwoners gemaan om nie winkels in privaatbesit te plunder […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Toekoms van SA – Lyk dit soos Coligny? Net die tyd sal leer.

Kom ons begin by die begin. Die datum is 20 April en ’n jong swart seun lê op ’n verlate pad in die Hoëveldse son. Mielies marsjeer in alle rigtings oor die horison. In die verte staan graansilo’s. Tussen die seun wat in die stof by ons voete lê en sy ouers se plakkershut in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hoe Afrikaners sonder ‘n skoot die land kan terugvat

Die huidige toestande in die land en in die wêreld daarbuite maak my baie opgewonde. Die tyd is nou amper ryp om Suid-Afrika terug te vat sonder om ‘n skoot te skiet, presies soos wat die ANC-SAKP dit in 1994 gedoen het! Goed-goed, hulle het heelwat geweld in aanloop tot die 1994-verkiesing gepleeg, waaronder die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Coligny-moordsaak moet nie verpolitiseer word nie – laat die saak toegelaat word om sy gang te gaan

Die hofsaak waarin twee mans van Coligny tereg staan op die moord van ʼn swart seun, moet nie verpolitiseer word nie, en in die belang van gesonde regspleging moet die saak nou toegelaat word om sy gang sonder inmenging te gaan, sê Michal Groenewald, leier van die VF Plus in Noordwes. Groenewald, wat die verrigtinge […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ons gaan die land vat met alles daarin!

En julle gaan teen ‘n loop vas kyk met alles daarin – hoe klink dit vir jou.. Wit mense moenie dink die EFF het vergeet van die grondkwessie nie, het die EFF-leier, Julius Malema, gister in ’n stampvol saal van die Universiteit van Pretoria se Mamelodi-kampus gesê. “Die wit minderheid klap hande terwyl die EFF […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

AfriForum lê klag teen The Huffington Post na Shelley Garland debakel

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die nuusblad The Huffington Post Suid-Afrika vandag by die persombudsman aangekla. Die redakteur Verashni Pillay word in dieselfde klag ook aangekla. Die klag handel oor The Huffington Post Suid-Afrika se publikasie en verdediging van ’n artikel genaamd “Could it be time to deny white men the franchise?” In die artikel word […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Magtigste Mediagroep in Afrika, Media24, Stuur Haatveldtog Teen Wit Mans Van Stapel

Suid-Afrika se magtigste mediagroep, Media24, het so pas ‘n haatveldtog teen wit mans van stapel gestuur en bepleit terselfdertyd dat “radikale ekonomiese transformasie” (‘n eufemisme vir marxistiese revolusie) moet plaasvind. In ‘n sogenaamde “blog” of woernaal wat met fanfare op die webblad van Huffington Post South Africa, ‘n Media24-publikasie aangebied is, skryf ene Shelley Garland […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!