Burre Burger-projek: ‘Genadetreine’ lewer 699ste vrag voer af in die droogtegeteisterde Noord-Kaap

Die 699ste vrag voer vir boere in die droogtegeteisterde Noord-Kaap is afgelewer – ’n jaar nadat Burre Burger met sy droogtehulpprojek begin het. Tussen 50 tot 80 boere sal per aflaaiplek op tien punte in die Boesmanland en Namakwaland gehelp word.

Die Rooikonvooi, wat uit tien bloedrooi vragmotors van die Blinkwatermeule in Middelburg bestaan, het Sondag in Springbok aangekom.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Boere kyk hulpeloos toe hoe diere vrek in doogtegeteisterde gebiede reg oor die land

“Die boere wat geraak word, moet hulpeloos sit en toekyk hoe al hoe meer van hul diere, wat ’n inkomste vir hulle en hul gesinne verskaf, elke dag verdwyn.” So sê Imtiaz Sooliman, stigter van die nieregeringsorganisasie, Gift of the Givers, wat dit nou oorweeg om ’n vragmotor en sleepwa te koop om sodoende die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!