Arsenaal wapens in besit gekry van Panjo die tier se baas

Die eienaar van Panjo die tier sal Vrydag in Springs formeel om borgtog aansoek doen nadat hy in ’n polisieklopjag met handgranate, springstof en sowat 1,5 miljoen koeëls vir drie verskillende soorte gewere in hegtenis geneem is. Augusto Perreira Fernandes (65) het Donderdag vlugtig in die landdroshof in Springs op voorlopige aanklagte van oortredings van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Man op kleinhoewe naby Springs met warm strykyster en tang gemartel

ʼn Man is Dinsdagoggend vir ure lank op ʼn kleinhoewe in die Vischkuil-gebied buite Springs met ʼn warm strykyster en ʼn tang gemartel nadat hy deur vier gewapende aanvallers oorval is. Anton Muller (35) het Dinsdagmiddag aan Maroela Media gesê hy besef hy is gelukkig om te leef ná die traumatiese aanval. “Die Here het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nog ‘n plaasaanval – dink jy jy het genoeg ‘gadgets’ om jou eiendom te beveilig.

‘n Man wat die slagoffer was van ‘n aanval waartydens hy met ‘n strykyster gemartel is, glo dat sy geloof en openlike belydenis van God hom gered het van ‘n gewisse dood. Bowendien sê hy die voorval sal hom nie van die hoewe waar hy woon afkry nie. Die 35-jarige mnr. Anton Muller is op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bejaarde van Springs met middel ingespuit, vasgebind en beroof

ʼn Bejaarde vrou van Springs in Gauteng is van ʼn groot bedrag geld beroof nadat sy in haar huis oorval en met ʼn onbekende middel ingespuit is. Kapt. Thivhulawi Tshilate, polisiewoordvoerder, het gesê die voorval het Dinsdagaand omstreeks 21:30 in Snymanlaan plaasgevind. “Die 75-jarige vrou is in haar blyplek deur onbekende verdagtes oorval wat haar […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mediese praktisyn sonder kwalifikasies word in Springs in hegtenis geneem -Suid Afrika is vol fop dokters

Die ontvangsdame in ’n dokter se spreekkamer was stomverbaas om te hoor dat haar baas na bewering nie ’n gekwalifiseerde dokter is nie. Mashela Marthina Mokgabudi (41) is die afgelope week deur lede van die inspektoraat van die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika in haar spreekkamer in Springs in hegtenis geneem. Volgens ’n ooggetuie het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Beweerde onreëlmatighede: OG moet betaling van R81 miljoen aan Zuma-vriend ondersoek

Die minister van water en sanitasie, moet verduidelik waarom pres. Jacob Zuma se nabye vriend, Philani Mavundla, na bewering onreëlmatig ʼn vooruitbetaling van R81 miljoen ontvang het, het die DA Sondag gesê. Die DA sal die ouditeur-generaal Kimi Makwetu versoek om ondersoek in te stel waarom die “welgestelde” Mavundla die vooruitbetaling ontvang het vir ʼn […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!