Ek het my aptyt om by Spur te eet verloor: Opebrief aan Spur deur Dirk Hermann bestuurshoof van Solidariteit

Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van die vakbond Solidariteit, het hierdie ope brief aan Mark Farrelly, hoofbedryfsbeampte van Spur, geskryf na Farrelly verlede week oop kaarte gespeel hetoor die impak van die boikot teen dié restaurantgroep. Beste Mark Ek het my aptyt om by Spur te eet verloor. Ek boikot Spur nie. ʼn Boikot maak dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!