Taxi staking dreig al weer in die Kaap

Taxi eienaars dreig om weer te staak nadat hul met die stadsraad van Kaapstad in dispuut is oor die sogenaamde N2 Express inisiatief.

Busmaatskappye het reeds ‘n prysverhoging aangekondig in die lig van die brandstof verhoging eerskomende Woensdag en 14 persone is die laaste paar weke gedood in taxigeweld in die Kaap, terwyl paaie weer versper is met brandende bande naby Westlake.

Deur: Die Vryburger


DieKaap.com
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Verkeer tot stilstand geruk in Oos-Rand na taxi’s en bus dienste staak

Die taxi verenigings aan die Oos-Rand staak vandag en die Ekurhuleni raad het alle dienste van hul busse opgeskort uit vrees vir beskadiging van busse na dreigemente van geweld.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Staking by maksimumveiligheidsgevangenis buite Louis Trichardt lei tot ontsnapping

ʼn Grootskaalse soektog is van stapel gestuur na ses gevaarlike gevangenes wat Donderdagaand uit aanhouding by die Kutama Sinthumule-maksimumveiligheidsgevangenis buite Louis Trichardt in Limpopo ontsnap het. Brig. Mojapelo Motlafela, polisiewoordvoerder, het Vrydag aan Maroela Media gesê tronkbewaarders het glo vroeër begin staak en die gevangenes het munt geslaan uit die situasie. “Hulle het op ʼn […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die eerste groot maatskappy onttrek van SA, wie is die volgende een ??

Na die skoknuus dat General Motors sy bedrywighede na 90 jaar in Suid-Afrika gaan staak, word daar gegis watter sakereus die volgende gaan wees wat Suid-Afrika se rommelekonomie gaan verlaat. Alhoewel GM nie self direk redes vir sy onttrekking gegee het nie, word algemeen aanvaar dat dit is omdat die land se ekonomie reeds afgegradeer […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!