Vereniging vir Staatsamptenare dreig om SA tot stilstand te bring tydens staking

Die Vereniging vir Staatsamptenare (PSA) het Woensdag ’n uitlating gemaak dat die staking wat at vir volgende week beplan word, sal die land se openbare dienste, waaronder grensposte, tot stilstand bring.

Ongeveer 240 000 lede sal opkomende Maandag staak oor loongeskille sê die PSA.  Die vakbond bestempel die dag as dag van woede”. Die staking kom nadat die vakbond geweier het om ʼn drie jaar lange loonooreenkoms met die regering te sluit.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid Afrikaanse Boere gadvol vir ‘gekkeparadys’ oor grond

Die georganiseerde landbou behoort glad nie met die regering te onderhandel oor hoeveel van hul grond afgestaan moet word nie, want voordat boere hulle oë uitvee, kan hulle alles verloor. Só sê ’n groep rebelse boere en verteenwoordigers van boereverenigings in KwaZulu-Natal oor kommersiële landbou-organisasies se pogings tot dusver om hul eiendomsreg te beskerm. Die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!