Regering is letterlik besig om te verkrummel – Staatsgeboue gevaarlik vir mense

Die regering is letterlik besig om te verkrummel. Meer as 3 000 staatsgeboue is nie geskik vir menslike gebruik nie en byna 10 000 het ernstige strukturele gebreke. Dít is volgens Nathi Nhleko, minister van openbare werke. Nhleko sê in antwoord op ’n parlementêre vraag 3 046 staatsgeboue is onveilig en 9 413 het ernstige […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Te midde van ‘n sukkelende ekonomie word salarisverhogings vir staatsamptenare goedgekeur

Pres. Jacob Zuma het ’n aanbeveling vir salarisverhogings vir staatsamptenare goedgekeur. Zuma se kantoor het Donderdag in ʼn verklaring gesê die president het onder meer die aanbevelings van die Kommissie vir die Vergoeding van Staatsamptenare en die land se ekonomie in ag geneem toe hy sy besluit gemaak het. Die president het die kommissie se […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!