‘Malema sal meer swart lewens verwoes as Verwoerd’

Swart Suid-Afrikaners sal erger as wit mense onder grondonteiening sonder vergoeding ly, meen die ekonoom Mike Schussler.

“Julius Malema moet die Hendrik Verwoerd-toekenning kry omdat hy meer swart lewens gaan verwoes as wat Verwoerd ooit kon. Dis ’n toekenning vir lewenslange bydrae.”
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Regering wil nie net ons grond hê nie, hulle soek ook private damme

Dit is nie net grond nie maar ook damme wat die ANC wil konfiskeer.

Volgens ‘n woordvoerder van die ANC besit swartes slegs 4% van alle “privaat” damme en gaan die regering toesien dat die saak reggestel word.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dr. Pieter Groenewald: Waarom word grond wat in staatsbesit is nie gebruik vir grondhervormingsproses?

Deurdat grondeisers tot nou toe feitlik deur die bank nie in grond belang gestel het nie maar eerder in geld, het die staat self in besit gekom van feitlik al die grond wat sedert 1994 in die grondhervormingsproses oorgedra is. Dr. Pieter Groenewald, leier van VF Plus, sê die vraag is dus waarom hierdie grond, […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid Afrikaanse Boere gadvol vir ‘gekkeparadys’ oor grond

Die georganiseerde landbou behoort glad nie met die regering te onderhandel oor hoeveel van hul grond afgestaan moet word nie, want voordat boere hulle oë uitvee, kan hulle alles verloor. Só sê ’n groep rebelse boere en verteenwoordigers van boereverenigings in KwaZulu-Natal oor kommersiële landbou-organisasies se pogings tot dusver om hul eiendomsreg te beskerm. Die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!