ANC voorsitter in die Vrystaat, Ace Magashule, gooi vloermoer

Die ANC voorsitter in die Vrystaat, Ace Magashule, het ‘n tipiese EFF tirade gevoer by die provinsie se soveelste kongres die jaar. Die huidige kongres is vier keer uitgestel weens ‘n hofbevel en takverkiesings wat gekenmerk is deur onreëlmatighede. Volgens Ace het die swartmense hul waardigheid herwin deur die ANC. Die vraag is egter wanneer […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Presidensie slaan vure dood na DA banke waarsku teen SAL

Geen besluit is geneem om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) uit die beheer van die nasionale tesourie terug te skuif na die departement van vervoer nie. Die presidensie het Sondagmiddag dié versekering in ’n verklaring gegee enkele ure nadat die DA Suid-Afrika se banke aangemoedig het om nie toe te laat dat die SAL weereens Dudu […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gigaba se begrotingstoespraak laat tuimel die Rand tot op sy laagste vlak in tien maande

Net nadat Malusi Gigaba sy tussentydse begrotingsrede in die parlement gelewer het, het die rand met 2 persent getuimel en sy laagste vlak in tien maande bereik. Dit was die markte se stil maar verdoemende reaksie op Gigaba se rede. Hy het min goeie reaksie gekry oor sy toespraak. Inteendeel, is hy daarvan beskuldig dat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!