Zuma sê Gigaba moet plan maak met ekonomie – sal help as ANC regime minder spandabelrig is en ophou steel

Pres. Jacob Zuma het Malusi Gigaba, die minister van finansies, aangesê om tasbare maatreëls te identifiseer om die ekonomiese uitdagings te takel wat Gigaba in sy onlangse mini-begrotingsraamwerk uitgelig het. Gigaba het in Oktober die ekonomiese groeivooruitsig afwaarts van 1,3% na 0,7% aangepas. Hy het gesê die ekonomiese groeivooruitsigte behoort eers teen 2020 tot 1,9% […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gigaba se begrotingstoespraak laat tuimel die Rand tot op sy laagste vlak in tien maande

Net nadat Malusi Gigaba sy tussentydse begrotingsrede in die parlement gelewer het, het die rand met 2 persent getuimel en sy laagste vlak in tien maande bereik. Dit was die markte se stil maar verdoemende reaksie op Gigaba se rede. Hy het min goeie reaksie gekry oor sy toespraak. Inteendeel, is hy daarvan beskuldig dat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!