Suid Afrikaners se Staatspensioen verswak om SAL te red

Die regering mag nie toegelaat word om die staatsdiens se pensioenfondse te verswak met die verdere aankoop van sukkelende staatsentiteite se aandele om reddingsboeie na van die sinkende entiteite uit te gooi nie,” sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Hy het gereageer op tesourie se plan om R10 miljard van sy aandeel […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!