Jacques Pauw het nou ‘n saak teen hom, en hy doen ‘voorbrand’

Die linkse ondersoekende joernalis en skrywer van die blitsverkoper, The President’s Keepers, Jacques Pauw, sien vandag sy regsverteenwoordigers in voorbereiding om ‘n moontlike borgaansoek in te dien vir ingeval hy gearresteer sou word. Die Staatsveiligheidsagentskap het strafregtelike klagtes teen Pauw ingedien by die polisie, terwyl die Valke ook ondersoek instel of Pauw vervolg moet word. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Omstrede spioen kan van R1,5 miljard geen rekenskap gee – gee verskoning dat werk hoogs geheim is

’n Omstrede spioen wat ’n beweerde rampokkereenheid by die Staatsveiligheidsagentskap (SVA) bestuur het wat senior amptenare by Jan Taks moes diskrediteer, het amptelik sy pos as Suid-Afrika se ambassadeur in Japan opgeneem. Hy kan egter nie rekenskap gee van R1,5 miljard nie en skuil agter verskonings dat hul werk hoogs geheim is, berig Leanne George […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!