Zuma se standbeeld op Groot Marico – vermorsing van belastingbetalers se geld

Na maande se debatvoering oor die saak, is ‘n reuse standbeeld van Jacob Zuma onthul op Groot Marico. Hy het die geleentheid self bygewoon. By die standbeeld is ook ʼn boorgat. Die standbeeld en boorgat is ʼn klap in die se gesig van plaaslike inwoners wat maande reeds gebuk gaan onder erge waterprobleme en soms […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Simboliese monument opgerig vir Zuma vir 783 korrupsieaanklagtes

AfriForum en die burgerregte-organisasie se jeugvleuel het vandag ’n simboliese monument opgerig vir die 783 korrupsieaanklagtes teen pres. Jacob Zuma by Groot Marico in Noordwes. Dié optrede kom nadat die provinsiale regering in Noordwes onlangs met bouwerk aan ’n monument vir Zuma begin het wat sowat R1,7 miljoen gaan kos. Die Noordwes-regering het op dié […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Skenking van Mandela-beeld ondersoek deur OB

Die Openbare Beskermer (OB) het op versoek van die VF Plus besluit om ongerymdhede te ondersoek rondom die Nelson Mandela-standbeeld van meer as R6 miljoen wat die Johannesburgse stadsraad verlede jaar aan die Palestynse stad Ramallah geskenk het, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus en partyleier in Gauteng. Dit volg nadat die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Video: Die tyd vir mobilisering is nou, ons is nie meer alleen nie en is reg en ek weet hoe om ‘n geweer te laai.

In ‘n soms emosionele, luidkeels en gefrustreerde toespraak op Kerkplein gister, het Steve Hofmyer, soos Malema gereeld doen, vir die eerste keer heelhartig politieke korrektheid totaal laat vaar en vir sy volgelinge ‘n bietjie vertel van wat hulle al lank wou hoor.  Hy het begin met 2016 te noem as die jaar waar blanke Suid […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!