ANC-regering teiken nou alle beelde, plek- en straatname van voor 1994

Indien die regering die aanbevelings van die minister van kuns en kultuur, Nathi Mthethwa, aanvaar, gaan alle standbeelde wat voor 1994 opgerig is, nou finaal uit die openbare oog verwyder word.

Wouter Wessels, VF Plus-parlementêre woordvoerder: Kuns en Kultuur skryf:
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

NOU KARRING DIT WEER OOR STANDBEELDE

DSTV-‘nuus’: ‘n Komitee bestaande uit waarskynlik ANC-kaders het besluit dat standbeelde wat ‘aanstoot’ gee verwyder moet word. Hierdie standbeelde sal na ‘n ‘gedenk’-terrein verskuif word waar die bosse hulle sekerlik weldra sal toegroei.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Neorassisme, wanbestuur, onkundigheid en korrupsie verwoes Suid Afrika

Neo-rassisme en RSA verval saamgestel uit 4 artikels en ‘n klankbaan oor neo-rassisme   Volksmoord die vernietiging van Geskiedenis , Erfenis, Monumente, Standbeelde, Kultuur, Skole en Universiteite,Taal en Godsdiens Nie alleen is ons gedompel in “krag en water krises as gevolg van wanbestuur, onkundigheid en korrupsie nie maar ons stede is besig om heeltemal te […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!