Oeste van boere in Tzaneen distrik word onder hulle uit gesteel

Goed georganiseerde diewe met bakkies en vragmotors is besig om boere in die distrik Tzaneen oeste onder hulle uit te steel. Mnr. Pieter Henning, ‘n boer van George’s Valley, sê daar is al die afgelope maand tussen vier en vyf bakkievragte avokado’s uit sy boorde gesteel. Vroeër is een hele boord kaalgepluk. Hy skat dit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

DA-raadslid vas oor beweerde diefstal na hy lekkergoed gesteel het

’n DA-raadslid van Mpumalanga is in hegtenis geneem nadat hy glo produkte van die Usave Shoprite in Sabie gesteel het. Die voorval het Vrydag plaasgevind toe die raadslid glo soetgoed gesteel het terwyl hy inkopies gedoen het. Hy en ander lede van die DA was onderweg na Mbombela (Nelspruit) waar hulle aan ’n betoging sou […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

En dit is nou die DA – DA hits ANC aan oor grondhervorming

Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, het aangekondig die grondwet gewysig moet word en ander wetgewing ontwikkel behoort te word sodat grond ontneem kan word sonder vergoeding. Naïewe ontleders probeer die boeregemeenskap paai met die fiksie dat die ANC nie ‘n tweederde meerderheid het om die grondwet te verander nie. As dit oor […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC regime steel reeds ons boedels, nou steel hulle ons intellektuele eiendom. Wat van inkomste van mandela se “Long Walk…”?

ANC regime steel reeds ons boedels, nou steel hulle ons intellektuele eiendom. Gaan hulle alle inkomste van mandela se “Long Walk to…” ook nou oorneem? Ek het gesels oor plaasveiligheid en selfverdediging en tussen al die nuwe gevalle is dit met groot skok dat ons moes verneem dat een van Impala Radio se omroepsters, Mariette […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!