Nasionale krag voorsiener Eskom skakel kragstasies af weens oorskot

Eskom sê nie uitdruklik hoe groot sy oorskot aan kragopwekkingsvermoë tans is nie, maar hy skakel reeds tot 14 eenhede van sy ouer steenkoolkragstasies oor naweke af. Dít blyk uit ’n nadere studie van die staatskragmonopolie se onlangse jaarverslag. Johnny Dladla, waarnemende hoof van Eskom, sê weens die nuwe kragopwekkingsvermoë van die nuwe steenkoolkragstasies Medupi […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!