FN gaan die Britse regering, die VN en EU versoek om Republiek van Stellaland te herstel

Front Nasionaal gaan die Britse regering, die VN en Europese Unie versoek om die status van die Republiek van Stellaland te herstel ingevolge hul strewe na selfbeskikking. FN tree op as fasiliteerder vir ‘n aantal organisasies wat selfbeskikking nastreef. Hannes Engelbrecht, FN-leier, sê dat Stellaland anders hanteer word as die grondeis rondom Ohrigstad wat deur die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Front Nasionaal wil eis dien vir Republiek van Stellaland

Front Nasionaal wil restitusie instel op Republiek van Stellaland Front Nasionaal wil na die verkiesing restitusie van die Republiek van Stellaland instel. Republiek van Stellaland was ‘n Boere Republiek wat in Julie 1882 ontstaan het. In Desember 1884 het Brittanje dit binnegeval en oorgeneem. Front Nasionaal het al die bewyse om restitusie vir die Republiek […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!