Klapmuts: 2de inbraak in 2 dae

Jeff Steadman sidder om te dink wat met sy suster en haar dogters sou gebeur het as hy nie Donderdagoggend opgedaag het terwyl daar by hulle ingebreek is nie. Steadman se suster, wat nie haar naam genoem wil hê nie, is Donderdag omstreeks 02:00 op ’n kleinhoewe in Klapmuts naby Stellenbosch beroof. Steadman se huis […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Wat spoor prof Wim aan om Afrikaans as onderrigtaal by Maties te vernietig?

Om watter rede is prof Wim de Villiers en sy Universiteitsraad so verbete daarop ingestel om Afrikaans as onderrigtaal by Maties te vernietig? Daar is allerhande verskonings oor hoe die nasionale demografie gereflekteer moet word en hoedat studente beter geleenthede het met Engelstalige onderrig en nog 110 ander verskonings. Dit ten spyte daarvan dat ‘n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ANC-jeug sê ‘arrogante gronddief’ #RupertMustFall

Die ANC-jeugliga in die Wes-Kaap gaan Vrydag by Remgro se kantore in Stellenbosch betoog om sy afkeer oor Johann Rupert, voorsitter van die maatskappy, se onlangse aanmerking oor radikale ekonomiese transformasie te kenne te gee. Die jeugliga is woedend oor Rupert se aanmerking op Remgro se jaarvergadering in Switserland dat radikale ekonomiese transformasie net ’n […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan Stellenbosch wel ‘n Engelse instelling word?

Die Universiteit van Stellenbosch gaan waarskynlik tog ‘n Engelsmedium instelling word na jare van stryd om dit as ‘n Afrikaanse universiteit te behou. Dit blyk nadat ‘n vertroulike gesprek oor die universiteit se taalbeleid tussen die reeds omstrede rektor, prof. Wim de Villiers, en ‘n raadslid uitgelek het en nou in die hof kan draai. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Begrafnis sonder lyk – lyk het spoorloos verdwyn

Dít was Saterdag die geval toe die naasbestaandes van Eric Booysen (80) van hom wou afskeid neem. Booysen is op 7 Junie ­skielik dood nadat hy die vorige aand net olik begin voel het. Sy begrafnis sou Saterdagoggend op die plaas Bellevue Estate, naby Stellenbosch, plaasgevind het. Vrydag, ’n dag vóór die begrafnis, kon Booysen […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Afriforum neem die ANC hond aan die stert beet…

AfriForum: “ANC-aanslag op burgerskapwet ongrondwetlik en drakonies” AfriForum veroordeel enige pogings van die ANC om Suid-Afrikaners van die reg tot meerdere burgerskappe te ontneem. Dié reaksie volg op ʼn voorbladberig in Sunday Times gister waarvolgens Obed Bapela, hoof van die subkomitee vir internasionale betrekkinge van die ANC se nasionale uitvoerende komitee, verklaar het dat dubbele […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Anti Afrikaans onluste by Universiteite bewys die kul en modus operandi agter Sharpville onluste

Vanaand kyk ons na ‘n paar artikels onder andere deur Solidariteit en Afriforum oor die debakels by die Universiteite die afgelope paar weke en dae. Vrae wat gevra word: Is die die herhaling van die Sharpville en Soweto onluste wat onder die dekmantel van opstande agv onderrig in Afrikaans geskied het? Is hierdie die voorloper […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Universiteit Stellenbosch Stigtersfonds Prys van R150,000 Vir Wetenskaplike werk in Xhosa!

Die Universiteit Stellenbosch (US) gaan ʼn fonds skep vir die ontwikkeling van isiXhosa as vaktaal en gaan ook bydra tot ʼn nuwe prys vir navorsingswerk wat in Afrikaans gedoen word. Die US-bestuur het hierdie week die fonds in die lewe geroep met R150 000 wat jaarliks toegeken gaan word vir die ontwikkeling van isiXhosa in die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Witmense met Westerse Mediese vernuf red weer swart Barbare se bas en Manlikheid, letterlik en figuurlik

In ʼn baanbrekersoperasie het ʼn span chirurge van die Universiteit Stellenbosch (US) en Tygerberg-hospitaal pionierswerk gedoen deur die eerste suksesvolle penisoorplanting ter wêreld uit te voer. Net soos terug in die vorige eeu toe Dr. Chris Barnard die eerste hart oorplanting ter wêreld behartig het, bewys dié sukses die bekwaamheid en baanbreker mentaliteit wat in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!