ANC maak staat op Rassisme om EFF en DA teen te staan. Die verkiesing self is klaar gewen.

Ons bekyk  die herrie wat los is oor aanmerkings op sosiale media wat as rassisme en haatspraak beskou word . Die program is saamgestel uit 9 Artikels en klankbane van: Die ANC se president Zuma met sy aanhitsing van rassisme Bespreking op e-nuus oor die twitter gesprekke die afgelope weke na aanleiding van Penny Sparrow […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!