Omstrede Noordwes premier is klaarblyklik besig om ‘n toer te organiseer teen Ramaphosa

Die omstrede Noordwes premier,Supra Mahumapelo, is klaarblyklik besig om ‘n toer te organiseer deur Wes-Transvaal om steun te werf in sy geveg teen Cyril Ramaphosa, wat dié provinsie onder die sentrale regering onder administrasie geplaas het.

Sy grootste vrees is klaarblyklik strafregtelike klagtes teen hom oor sy beweerde bedrog en korrupsie in die provinsie. Volgens Die Valke het al die korrupsie klagtes in die provinsie ‘n “voetspoor van Supra“ op een of ander manier.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nasionale Raad van Provinsies se voorsitter en haar 50 dooie varke

Die SA Veearts Vereniging Raad het ‘n veearts, dr. Sameer Abbas, skuldig bevind op twee klagtes van oortreding van die raad se reëls. Abbas het naamlik geweier om bevindinge in 2014 aan die Raad te oorhandig rakende getuies in die strafregtelike klagtes teen Modise. Meer as 50 dooie varke is gevind terwyl die oorblywende 85varke […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jacques Pauw het nou ‘n saak teen hom, en hy doen ‘voorbrand’

Die linkse ondersoekende joernalis en skrywer van die blitsverkoper, The President’s Keepers, Jacques Pauw, sien vandag sy regsverteenwoordigers in voorbereiding om ‘n moontlike borgaansoek in te dien vir ingeval hy gearresteer sou word. Die Staatsveiligheidsagentskap het strafregtelike klagtes teen Pauw ingedien by die polisie, terwyl die Valke ook ondersoek instel of Pauw vervolg moet word. […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Die Polisie is besig om winde te sluk oor Grace, hoekom is ons Polisie so traag.

Weersprekende uitlatings van die polisie maak dat die Grace Mugabe sage soos ‘n televisie sepie klink. Eers word verklaar dat sy nie gearresteer is as gevolg van haar “status”, maar kort daarna word ‘n “rooi waarskuwing” uitgestuur na alle grensposte om te voorkom dat sy nie die land verlaat nie. Die kabinet swyg ook in […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Munisipale Bestuurder van Kroonstad is in rioolsop !!

Die munisipale bestuurder van die Moqhaka plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat, is in die moeilikheid oor riool, en hy staar nou strafregtelike klagtes in die gesig. Die munisipaliteit sluit Kroonstad, Viljoenskroon, Steynsrus en Vierfontein in. Simon Mqwathi doen skynbaar niks aan riool wat al maandelank in strate in Kroonstad loop. Dit het daartoe gelei dat […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma jnr. skynbaar verhewe bo die reg en geen strafregtlike klagtes word verder gevoer

Agt maande nadat ‘n landdros tydens ‘n geregtelike doodsondersoek bevind het dat Duduzane Zuma, nalatig was en die dood van ‘n passasier in ‘n huurmotor veroorsaak het, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besluit om nie strafregtelike klagtes verder te voer nie. Selfs NVG se mense is verras dat Zuma nie vervolg is nie, aangesien die […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!