Ronnie Kasrils: Zuma is gevaarlik, bedrieglik en ‘n verraaier

Sou hierdie woorde vanuit Blanke kringe kom, sou dit dalk nie deur almal gelees en as waarheid aanvaar word nie. Maar die man aan die woord is die kommunis, Ronnie Kasrils, ‘n voormalige minister van intelligensie. In sy striemende aanval op Zuma gaan hy verder en sê dat Zuma vir niks sal stuit om van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zizi Kodwa, ANC-segsman skryf ope brief oor Swart Maandag

Zizi Kodwa, die ANC se woordvoerder, het in ʼn ope brief aan die organiseerders van verlede week se Swart Maandag-optog gesê hy glo hul pogings om die vlaag plaasmoorde te bestry is eg ondanks sekere mense wat “die geleentheid vir hul eie eng belange gekaap het”. Kodwa loof die organiseerders in die brief en sê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!