Uiteindelik is daar wel organisasies wat na ons arm volksgenote kyk

Die regeringsbeleid van swart bevoordeling, lei daartoe dat steeds meer volksgenote hulle werk en bates verloor en in armoede verval. Vir meer as 25 jaar is Volkshulp 2000 die organisasie wat aan die voorpunt in om behoeftige volksgenote se las te help verlig, deur te help met plasing van mense in beskikbare poste, die uitgee […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Universiteit van die Vrystaat ‘is voorbereid op ontwrigting’ – akademiese aktiwiteite word veruil vir misdaad

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) is gereed sou betogings weer op sy kampusse opvlam. Lacea Loader, direkteur: kommunikasie en handelsmerkbestuur aan die UV, het Donderdag gesê die UV het gebeurlikheidsplanne en veiligheidsmaatreëls reg sou ontwrigting weer voorkom. Klasse op die UV se Qwaqwa-kampus is Woensdag gestaak nadat ’n groep studente die hoofingang na die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gaan Stellenbosch wel ‘n Engelse instelling word?

Die Universiteit van Stellenbosch gaan waarskynlik tog ‘n Engelsmedium instelling word na jare van stryd om dit as ‘n Afrikaanse universiteit te behou. Dit blyk nadat ‘n vertroulike gesprek oor die universiteit se taalbeleid tussen die reeds omstrede rektor, prof. Wim de Villiers, en ‘n raadslid uitgelek het en nou in die hof kan draai. […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Studie toon SA studente nie gereed vir hoër onderwys

In ‘n studie word aangetoon dat slegs meer as die helfte van die studente wat hoër onderwysinstellings betree, gereed is vir die oorgang van skool na tersiêre onderwys. Dit is ‘n toename van 8% sedert 2016 se opname. Volgens opvoedkundiges wat die studie ondersteun is dit die rede waarom 47% studente wat studies begin nooit […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

UNISA: STUDIEMATERIAAL EN UITSLAE LAAT EN PUNTE VERKEERD BEKEND GEMAAK’

Die wiele is skynbaar besig om af te kom by Suid-Afrika se grootste instelling vir afstandsonderrig. Dosente en studente blameer swak administrasie daarvoor dat studiemateriaal gedurig laat is en dat studiemateriaal verkeerd of laat bekend gemaak word. “Unisa laat ons in die steek, nes met die aflewering van studiemateriaal,” het Tebs Reginald Maandag op een […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!