Probleme op die horison vir Universiteit

Die Universiteit van Kaapstad sit met ‘n beplande “staking” waar studente en unie werkers dreig om teen Donderdag die universiteit te “sluit”. Studente met uitstaande skuld en werkers wat uitgekontrakteer is vorm die kern van die protes. By die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie dreig probleme waar vier studenteleiers in ‘n tugverhoor betrokke is.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!