Hoe gaan ons kop-bo-water hou met die volgende Petrol Prys

Die AA voorspel dat brandstofpryse skerp gaan styg op 6 September 2017. Petrol gaan waarskynlik met 61 sent per liter styg, terwyl diesel met 46 sent gaan verhoog. Die styging word toegeskryf aan die verhoging in olie pryse en nie soseer aan die verswakte rand nie, alhoewel die swakker rand wel ‘n rol daarin speel.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!