Munisipale bestuurder in Suid-Vrystaat kry verlof na hy eie salaris verhoog met R300 000

Nadat die munisipale bestuurder van die Xhariep-distriksmunisipaliteit in die Suid-Vrystaat homself beloon het met ‘n ekstra R300 000 bo en behalwe sy maand se salaris, is hy beloon met spesiale verlof, hangende ‘n ondersoek daarna. Dit het gebeur ten spyte daarvan dat die munisipaliteit te finansies reeds in ‘n ellendige toestand verkeer. Mnr. Wouter Wessels, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!