Kroningspark, Munsieville, Kleinvallei – Die FEITE

Hierdie is ‘n baie belangrike skrywe waarin ek gaan poog om die situasie in Kroningspark, Munsieville en Kleinvallei na die beste van my vermoeë aan julle te verduidelik sodat die wat wil help, waar en hoe dit ookal is, bewus kan wees van presies wat daar aangaan en hoe om sinvol betrokke te raak. Op […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!