Twaalfjarige dogter word swanger van pleegpa – So ‘n buffel moet gekastreer word

’n Pleegpa van Robertsen het  sy 12-jarige pleegdogter swanger gemaak en nou het die pes op vlug geslaan in vrees van die polisie.

Na bewering het die laerskoolmeisie se onderwyser  onraad vermoed toe sy onlangs opgemerk het dat die kind haar boepie versteek.  Die meisie is vir ’n swangerskaptoets geneem en daar is toe bevind dat die dogter alreeds vier maande swanger is.
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Dertig leerders van Noord-Kaapse skool swanger gemaak deur onderwyser

Drie onderwysers van die Bothithong High School buite Kuruman in die Noord-Kaap is geskors nadat bewerings aan die lig gekom het dat tot 30 meisies by die skool deur ʼn onderwyser swanger gemaak is. Maroela Media het vroeër berig die Noord-Kaapse departement van onderwys het ʼn ondersoek van stapel gestuur nadat bewerings oor die swanger […]
Lees verder…

Enjoyed this post? Share it!