Zizi Kodwa, ANC-segsman skryf ope brief oor Swart Maandag

Zizi Kodwa, die ANC se woordvoerder, het in ʼn ope brief aan die organiseerders van verlede week se Swart Maandag-optog gesê hy glo hul pogings om die vlaag plaasmoorde te bestry is eg ondanks sekere mense wat “die geleentheid vir hul eie eng belange gekaap het”. Kodwa loof die organiseerders in die brief en sê […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Zuma: Strenger optrede teen rassisme nodig

Strenger maatreëls is volgens pres. Jacob Zuma nodig teen rassisme. Hy het dié opmerking Donderdag gemaak kort nadat hy sy besorgdheid uitgespreek het oor die gebruik van simbole van rassisme, insluitende die ou Suid-Afrikaanse vlag tydens die onlangse Swart Maandag-optogte teen plaasmoorde. Dié optrede beteken dat sommige landsburgers na die verlede hunker, het hy in […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Mbalula wil “Swart Maandag” optogte, organiseerders vervolg

‘n Uiters plofbare situasie is aan die ontstaan omdat organiseerders van die Swart Maandag optogte vervolg gaan word, skynbaar in opdrag vanuit parlementêre kringe. Dit volg op die minister van polisie wat die Swart Maandag protesoptogte gekritiseer het en beskryf het as ‘n “rasse meerderwaardige protes”. Volgens hom is armoede die groot oorsaak van moorde […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!