Swart Maandag-veldtog is gekaap deur fopnuus

Marie-Louise Antoni skryf oor die gewetenlose metodes wat deur Suid-Afrika se ras-ultragroep gebruik is om die land se rassediskoers te verdraai. Ná die brutale moord op ʼn Wes-Kaapse boer, Joubert Conradie van Klapmuts, het ʼn hartroerende videoboodskap van sy vriend Chris Loubser soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei. Loubser, duidelik ontsteld, het op die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

NTA taxi vereniging – Gewelddadige staking verwag

Terwyl die polisie steeds vermeende organiseerders van die ordelike en vreedsame Swart Maandag protesoptredes vervolg omdat hulle nie twee weke vantevore toestemming daarvoor gevra het nie, sluimer ‘n veel groter bedreiging. Die NTA taxi vereniging beplan more ‘n algehele staking en gaan op verskeie plekke optogte hou om petisies te oorhandig. Dit is nie seker […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Plaasmoorde: 14 aanvalle sedert ‘Swart Maandag’

Te midde van die 14de plaasaanval sedert Swart Maandag beplan AfriForum ’n tweede optog teen dié misdade. Die organisasie wil op Saterdag 25 November in samewerking met ander organisasies ’n protesoptog na die Uniegebou lei om ’n memorandum aan pres. Jacob Zuma te oorhandig. Die noodlottige aanval Saterdagaand op Danie Swanepoel (57) op ’n hoewe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Malema: As boere wéér betoog, sal EFF hulle ‘ontmoet’

Julius Malema het Donderdagmiddag uitgevaar teen die betogings wat op Swart Maandag plaasgevind het. Malema het saam met EFF-lede deelgeneem aan ’n betoging voor die Israelse ambassade in Pretoria teen die “kaping van Palestina”. “Bevry die mense van Palestina,” het die leier van die EFF gesê. “Dit is nonsens wat wit Afrikaners Maandag aangevang het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

“Swart maandag” is skielik nou die ontwaking van “white right”

Soos verwag het die linkse media weer onmiddelik na die pen gegryp om die protes teen plaasmoorde te etiketteer. “Swart maandag” is skielik nou die ontwaking van “white right”. Volgens Ranjeni Munusamy van die Sunday Times was die protes net ‘n dekmantel vir diegene wat die “ou vlag” bewaar en hul kinders Die Stem laat […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ramaphosa en die “ou vlag” – “mense hunker na die ou dae van apartheid”

Die aspirerende staatshoof, Cyril Ramaphosa, het sy misnoeë te kenne gegee oor die ou landsvlag wat tydens Maandag se optogte vertoon is. Hy sê die mense hunker na die ou dae van apartheid, en hy sou grag wil sien dat mense wat daardie vlag vertoon, vervolg moet word. “Daardie vlag mag nooit weer wapper nie”, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

ʼn Swart Maandag veldtog teen Zuma om ontevredenheid uit te spreek word aangekondig

“Ons siele is nie te koop nie.” Dít is die boodskap van die sogenaamde #BlackMonday-veldtog waardeur daar ʼn beroep op Suid-Afrikaners gedoen word om vandag swart aan te trek om hul ʼn Swart Maandag veldtog teen Zuma om ontevredenheid uit te spreek word aangekondig oor pres. Jacob Zuma se omstrede kabinetskommeling te demonstreer. Die veldtog […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!