Umkhonto we Sizwe Militêre “Veterane” wat spog met ’n baie jeugdige voorkoms het die afgelope naweek ’n ou Nederlandse vlag verbrand in plaas van die apartheidsvlag. Die voorval het hom afgespeel by die Marrianhill-tolplaza in Durban. Protesteerders hul tydens die aangeleentheid hul weersin uitgespreek en gedemonstreer oor die onlangse Swartmaandag veldtog wat geloods was teen […]
Continue reading…