Adv. Alberts roskam die ANC met die begrotingsdebat

Die geld spoor kan net gevolg word om vas te stel toe hoe ʼn mate die minister van mineralebronne toegelaat het dat sy departement deur staatskapers oorgeneem is, sê adv. Anton Alberts, die VF Plus se parlementêre woordvoerder oor mineralebronne. Adv. Alberts het met die begrotingsdebat vir die departement gesê niks by die departement het […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!