Krieket: SA verloor aansien, KSA-toernooi van baan

Wie is aanspreeklik en wat sal die impak op die gekontrakteerde spelers wees? Dít is die vraag nádat die T20 Global League (T20GL) se uitstel wat Dinsdag bekend gemaak is. Die toernooi sal nou hopelik oor ʼn jaar die lig sien. Die reeks, op dieselfde lees as die jaarlike IPL-toernooi in Indië en die Carribean […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!