Boere kla nie verniet oor SAID nie – SAID sloer doelbewus met terugbetalings

Terwyl talle boere steeds probleme met BTW-terugbetalings en dieselrabatte ervaar, blyk dit asof die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) doelbewus met terugbetalings gesloer het. Die belastingombudsman, Regter Bernard Ngoepe, het in ‘n ondersoek oor SAID-terugbetalings bevind dat die SAID geverifieerde terugbetalings aan belastingbetalers vertraag het en dat dié probleem sistemies van aard geword het. In ‘n verslag […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!